Hooglied  2:8-10 3:5: Vanselfsprekende liefde

Eerste deel het gehandel oor die bruid en bruidegom se groot liefde vir mekaar. Dit het geklink of niks kan fout gaan in hulle verhouding.

       
Vandag sien ons dat dat elke verhouding moet groei.
       
Huwelik en ons verhouding met God.
       
Groei vind plaas as iets getoets word. n Huwelik kan nie n honeymoon bly nie
       
n Verhouding groei in die laboratorium van die regte lewe. Paar sake sout saam opeet.

Hooglied 2:8   Luister, daar kom die man wat ek liefhet!  The voice of my beloved! Behold, he comes.  

Sy stem:

       
Hy is buite die huis en sy herken sy stem van ver af :8, 10. Sy ken sy stem omdat sy by hom was. Sy is opgewonde om Sy stem te hoor - Uitroep teken

Ken jy God se stem?
       
Een van die tekens dat daar werklik n verhouding tussen persone is. Hulle praat met mekaar en herken mekaar se stemme. Ons moet leer hoe God se stem klink. Ons moet weet hoe hy deur die Woord met ons praat. Ons moet leer om te onderskei wanneer God praat en wanneer die vyand praat en wanneer dit ons eie stem is.
       
Joh 10:3-4  Die skape luister na die herder se stem. Hy roep sy skape op hulle name en lei hulle uit. Wanneer hy al sy skape uitgebring het, loop hy voor hulle uit, en die skape volg hom, omdat hulle sy stem ken.
       
Ongereddes hoor nie Sy stem nie want hulle het nie geestelike receivers nie  Hoor Sy roepstem maar nie Sy leiding nie. Geestelike dinge is vir hulle onverstaanbaar.

Wat verwag jy as jy Bybel lees? Verwag jy om God se stem te hoor, wat vir jou  leiding vir die dag wil gee?

....................................................................................................................

Hoor jy nog as jou man met jou praat? Wat sit agter die woorde. Wat s sy body-language?

       
Net soos ons moet stil word en luister na God moet ons stil word en tyd maak om na mekaar te luister. Sit in sitkamer. Geen TV, radio ens

Hy kom:

       
Afwagting Nou hier, Jesus gaan my ontmoet in my stilte tyd maar ook eendag.

Het jy nog n afwagting dat jou man gaan huis toe kom?

Hooglied 2:8-9 Hy spring oor die berge, hy wip oor die rante. 9Die man wat ek liefhet, maak soos n ribbok, soos n takboklam. Kyk, daar staan hy agter ons huis se muur,hy kyk by die venster in, hy loer deur die latwerk!

Berge:

       
Hier word n prentjie geskep van krag en Almag.
       
Hy kan net soveel meer doen Onmoontlike.
        Berge = uitdagings. Vir ons die onmoontlike

Muur / latwerk:

       
Hy kom nie ongevraag in of forseer nie die deur oop nie.
       
Net sodra ons dink ons het nou n intieme verhouding met God steek Hy homself vir ons weg want Hy weet dit is maar nog oppervlakkig. Hy wil ons in n deeper verhouding met Hom vat. (Madam Guyon)
       
Latwerk / tralies /hortjies:  Sy kan Hom nog sien. Hy wil graag kontak maak.
       
Jes 59:12 Die arm van die Here is nie te kort om te help nie en sy oor is nie te doof om te hoor nie. 2Dit is julle oortredinge wat skeiding gebring het tussen julle en julle God, dit is julle sondes wat maak dat Hy Hom nie aan julle steur nie en nie na julle wil luister nie.  

Hooglied 2:10  Die man wat ek liefhet, praat,hy s vir my:Staan op, my liefling, my mooiste, kom na my toe!

       
In vorige hoofstuk was hulle saam in sy kamer, by sy tafel, by die feeskamer /banqueting house
       
Hy wil h sy moet haar comfort  zone verlaat en saam met Hom gaan soos sy in :4 belowe het.   

Hoeveel keer het jy al ges ......Net wat U vra Here sal ek doen?

        Soms wil ons aangaan en aangaan met stilte tyd terwyl die real life daar buite wag.
       
Dis maklik om n christen te wees by vroue konferensies, bybelstudie, ens. Maar ons moet gaan christen wees in die regte lewe
       
Petrus op die berg van verheerliking  - Wil huise bou en net daar bly maar Jesus s nee, daar is nog werk wat wag.
       
In die kerk word ons geestelik vet Kry meer is as wat ons uitgee.
       
God s dis tyd om uit te gaan. Om die berge van moeilike verhoudings, armoede en hartseer te gaan aanvat.
       
Hierdie is n uitnodiging maar ook n opdrag.
       
Hy wil h ons moet Hom ook Sy krag en voorsiening leer ken, in diens aan ander Hy wil elke faset van Homself vir ons leer. Nie net die liefdevolle sweetness
       
Ons moet Hom ook vir die wreld gaan demonstreer
       
Maar die berge lyk vir ons onmoontlik Hy stuur ons nie in die berge Hy s: Kom saam met my(Ander perspektief as Here help my met dit wat ek moet doen.)
       
Ons kan nie uit ons eie krag nie. Maar hy wil ons leer  om geestelike battles te fight saam met Hom

Hooglied 2:11-13 Kyk, die rentyd is verby, die ren is oor, dis weg. 12Daar is bloeisels in die veld, dit het tyd geword om te sing; die tortelduif se stem klink oor ons land. 13Die voorvye kom al uit, die wingerde bot en versprei hulle geur. Staan op, my liefling, my mooiste, kom na my toe!

        Let op Engels Winter is verby.

        Winter / woestyn tyd in jou lewe  - Dis verby

        Hy wil iets nuuts kom doen in jou lewe:

o   Nuwe vrug

o   Nuwe ervarings saam met Hom

o   Nuwe geloofstappe sodat jy super natural faith kan beleef

        Hy vra dat jy die winter moet agterlaat:

o   Bitterheid, woede, seer, doelloosheid, skuldgevoelens, minderwaardigheid,

        Hy vra dat jy saam met kom en weg sal draai van jouself en n lewe wat oor jouself draai.  Kom bietjie buite toe. 

        Wintertyd is sterf tyd: In so tyd l ons dinge van onsself af. (Seisoene in ons eie lewe is nodig)

        Hy wil jou vreugde laat beleef sing, blomme, lente

        Onthou: Die vreugde is Sy teenwoordigheid  NIE die afwesigheid van probleme nie. Dis juis berge.

Die tortelduif se stem klink oor ons land.

       
Duif Heilige Gees se sagte roep
       
Ons land Ons is mede-erfgename. Ons is verteenwoordigers op die aarde
       
Of jou eie beloofde land

Staan op, my liefling, my mooiste, kom na my toe!  / Arise, my love, my beautiful one, and come way.

       
Hy herhaal, dit klink of sy die eerste keer nie geluister het nie.
       
Die wingerde bot al Daar is werk wat wag
       
Ons eerste reaksie Ek kan dit nie doen. As God iets vra. Dis reg ons kan nie soos Hy oor berge gaan
       
Hy stuur ons nie Hy roep ons. Hy staan met Sy hand gereed om ons op te trek teen elke steilte

        God roep gentle Satan is pushy 

Is daar iets wat jy die Here jou al voor geroep het om te doen, maar jy sien nog nie kans nie?

.....................................................................................................................

Hooglied 2:14  My duif in die klipskeure, in die skuilplek teen die krans,wys my jou gesig, laat hoor my jou stem. Jou stem is strelend, jou gesig lieflik.

My duif in rots

       
Iets van gentle, sag, rein
       
Dis hoe Hy ons potensiel sien
       
Jesus is die rots vir ons geslaan en ons kruip weg vir die wreld  in godsdiens, kerk, stiltetyd ens (Kragteloos, minderwaardig maar knus)
       
Ons kyk net inwaarts na onsself
       
Jesus s: Kyk weg van jouself. Kyk na My. Praat met My. Hy wil graag twee-rigting kommunikasie h.

Het jy al daaraan gedink dat God jou geselskap geniet?  Dat Hy graag wil h jy moet stilte tyd hou omdat Hy dit geniet? Hou jy jou beloftes van Ek sal gaan waar jy gaan

.....................................................................................................................

Huwelik: Doen jy nog lekker, waaghalsige en gewaagde dinge saam met jou man?

.....................................................................................................................

Hooglied 2:15  Vang vir ons die jakkalse, die klein jakkalsies wat die wingerde verniel, ons wingerde wat al bot.

       
Sy vra vir Hom
       
Klein jakkalsies eet nie die vrugte maar die wortels. Ons doen nie noodwendig groot sondes wat ons verhouding met God of ons mans versteur nie. Dis klein goedjies soos. Trots, kla, bitterheid, ontevredenheid, selfgesentreerdheid, negatiwiteit,
       
Luiheid:

o   Geestelik Bid nie lees nie God se Woord

o   Huwelik Kommunikeer nie, kinders verwaardloos, huis admin,

Wat is die jakkalsies in jou lewe?

.....................................................................................................................

Die man wat ek liefhet, is myne, en ek syne. Hy laat sy skape tussen die lelies wei 17tot die aandwind begin waai en die skaduwees lank word. Kom terug, man wat ek liefhet, maak soos n ribbok, soos n takboklam op die Beterberge. 

       
Hier neem sy Sy liefde van selfsprekend aan.
       
Laat Hy maar aangaan en Sy skape laat wei en dan weer terugkom.  Ek weet Hy het my lief genoeg om my nie te los nie, maar ek gaan nie nou saam nie. (Veral as jy hfst 3 in ag neem)
       
Sy hou daarvan dat Hy die middelpunt van haar wreld is. Maar sy wil nie die middelpunt van Sy wreld word nie.
       
Sy s los my in my comfort zone
       
Woord Beter beteken seperation / skeiding in Hebreeus. Daar is geografies nie so berg wat bekend is nie.
       
Sy sien eerder kans vir n skeiding tussen ons as gehoorsaamheid.
       
Ons besef nie altyd die skeiding wat sonde en ongehoorsaamheid bring nie. Dan s ons so maklik iemand het n direkte lyn boontoe en eintlik sien ons net raak dat die persoon in noue kontak met God leef. In gehoorsaamheid.

Dink aan jou jong christen dae wat jy net wou hardloop Nou dat Hy s jy is gereed daarvoor, is jy nog so eager?

Hoofstuk 3

Hooglied 3:1  Op my bed in die nag het ek gesoek na hom wat ek liefhet; ek het hom gesoek en hom nie gekry nie. 2Ek het opgestaan en in die stad rondgegaan op die strate en die pleine, en hom gesoek wat ek liefhet; ek het hom gesoek en hom nie gekry nie. 3Die wagte wat die stad patrolleer, het my daar gekry.Ek het gevra: Het julle die man wat ek liefhet, gesien?

       
Sommige vertallngs droom
       
Hier sien ons dat ons die gemeenskap met God kan verloor as ons nie bereid is om dte doen wat Hy vra nie.
       
Ons verloor die vreugde van die aanvanklike liefde
       
Hom wat ek liefhet  - 4x  in 4 verse. Sy het nie haar liefde vir Hom verloor nie maar wel kontak met Hom
       
Proses van: Missing, seeking and finding Kyk ook na huwelik
       
Sommige vertalings nights Vir n tyd. Ons kom altyd nie dadelik agter ons het kontak / intimiteit met God / man verloor nie veral as klein jakkalsies die probleem is.
       
Sy mis dit verlang voel eensaam
       
Charles Spurgeon said it this way: Love cannot bear to be a distance from the loved one. Where there is true love to Jesus Christ, we cannot bear to be away from Him. 


Soektog:

         Sy soek eers op haar bed Gemaklikste Sys nog nie baie desperaat nie
       
Belangrik: Sy herken sy kry hom nie. Soms hou ons, ons geestelik en wil nie herken ons het nie kontak met God nie.
       
Dis moeiliker om weer intimiteit/kontak  te kry as dit eers verloor is as wat dit was om aanvanklik kontak te maak na bekering
       
Sy moet die keuse maak om op te staan en te gaan soek
       
Sy staan in die nag op - Nagwagte
       
Verlore seun
       
Hoeveel keer het ons al alleen gevoel en toe maar net omgerol en geslaap en nie die verhoudings God en man probeer herstel nie.

Strate en pleine:|

       
2 Verklarings: 

o   Sy soek met alles in haar oral (Soos ma n verlore kind in die mol soek.)

o   Sy gaan soek by die wreld of haar aandag word afgetrek deur die wreldse dinge in haar soektog.  Hy was nie daar nie.

Wagte:

       
Sy gaan soek by die geestelike dinge (Wagte op die mure)
       
Kry Hom nie daar nie, maar klink amper of hulle vir haar rigting gegee het.
       
Vra raad kry n geestelike mentor praat met iemand
       
Huweliksberader.
       
Ons  moet soos wagte wees en sien as iemand verdwaal is en hulp nodig het en hulle op die regte pad lei

Hooglied 2:4 Skaars was ek by hulle verby of ek het hom wat ek liefhet, gekry. Ek het hom vasgegryp en hom nie laat los nie, ek het hom na my ma se huis toe gebring, na die kamer toe waar ek gebore is.

       
Sy kry hom alleen deur aan te hou en nie meer op ander staat te maak nie
       
Blydskap dat sy Hom gekry het. Intense blydskap as ons weer God se teenwoordigheid beleef na n tyd wat ons gesukkel het.

Waar soek jy na kontak met God?  Hoe desperaat soek jy? Is jy gewillig om opofferings te maak en vir ander raad te vra en tyd alleen te maak om intimiteit met God te beleef?  (Facebook, TV sport, sepies, YouTube, kos, vriende )

.....................................................................................................................
.....................................................................................................................

Daar is niks verkeerd daarmee, maar is jy al so desperaat dat jy sal vas.

Hoe desperaat is jy vir die intimiteit in jou huwelik om te herstel of l jy maar en slaap tot dit dalk te laat is?

.....................................................................................................................
.....................................................................................................................

Ma se huis

       
Verskillende verklarings

o   Wil Hom terug vat na die bekende? Veiligste plek wat sy ken.  Sy bly nog in haar ouerhuis Haar eie huis

o   Simboliseer reinheid  - langtermyn verhouding. Wil Hom voorstel aan haar mense.

o   Familie gesin moet deel in die liefde wat jy ervaar?

o   Die kerk Daar waar sy wedergebore is

Hooglied 2:5 Vroue van Jerusalem, ek smeek julle en ek roep die ribbokke en die takbokke in die veld tot getuie: moenie die liefde wakker maak en aanvuur voor die tyd daarvoor ryp is nie.

       
Dis n refrein in die gedig wat aandui dat daar n proses aan die gang is
       
Die liefde is nog nie volmaak nie Dis nog nie happily ever after nie.

Huiswerk vrae:

1.    
Is daar iets wat jy die Here jou al voor geroep het om te doen, maar jy sien nog nie kans nie?
2.     Wat is die jakkalsies in jou lewe?

3.     Waar soek jy na kontak met God?
4.     Hoe desperaat soek jy?