Ef 6:10-20 Die Christen se wapenrusting

Toets jou kennis:

Deel van die wapenrusting                               

Geestelike betekenis

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Verdeel in groepies: Skryf al die opdragte neer wat  in die stukkie gegee word.

1.     
Soek julle krag in die Here en in sy groot mag.
2.     
Trek die volle wapenrusting aan
3.     
Bly dan op julle pos,
4.     
Daarby moet julle altyd geloof as skild in die hand hκ,
5.     
Sit verlossing as helm op 
6.     
Vat die swaard van die Gees
7.     
Doen dit alles biddend en
8.     
Smeek God by elke geleentheid deur die Gees.
9.     
Wees waaksaam en
10. Bid gedurig vir al die gelowiges.
11. Bid ook vir my dat wanneer ek preek

1.      God my die woorde gee

2.     dat ek die geheimenis van die evangelie

3.      met vrymoedigheid kan bekend maak.

4.      Bid dat ek dit met vrymoedigheid kan verkondig soos dit my opgelκ is. 

Waar kom hierdie beskermings klere vandaan?

:11  Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee

: 13  Trek daarom die volle wapenrusting aan wat God julle gee 

Hoekom moet ons die wapenrusting aantrek?

1.     
Sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel.
2.     
Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wκreld, teen elke bose gees in die lug.
3.     
Sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en,
4.     
Stryd tot die einde toe gevoer het,
5.     
Nog op julle pos kan bly staan.
6.     
Om al die brandpyle van die Bose kan afweer 

Waar is jou ‘pos’?

…………………………………………………………………………………………………………………………………

Hold your ground – Grondgebied  

Hoe moet ons die wapenrusting aantrek?

Dis belangrik dat ons moet besef dat hierdie  geleef word, dis nie ‘n rympie wat daagliks opgsκ moet word ,soos sommige mense dink en doen nie.

Dit help nie ek sκ ek trek die skoene van bereidheid aan, maar as die Here van jou vra om met iemand te praat doen jy dit nie of hoor jy dit nie, want jy is nie regtig in jou hart bereid nie.  

Toets hoe sterk is jou beskerming:

Waarheid – Gordel: 

·       
Glo jy God se woord onvoorwaardelik, Homoseksuele, Jona,
·       
Praat en leef jy in die waarheid
·       
Ja is ja en nee is nee

Vryspraak – Borsharnas

·       
Leef jy met die wete jy is vrygespreek deur geloof of twyfel jy?

Bereidheid om evangelie van vrede te verkondig – Skoene

·       
Hoe wys jy jou bereidheid.
·       
Kinders: Vir wie gee jy eerder die opdrag. Die een wat gretig is of die trae een.
·       
Bid “ Here met wie wil U hκ moet ek van dag praat?”
·       
Geestelike skattejag.   

Geloof – skild

·       
Hoe groot is jou skild
·       
Maak skild groter deur die Woord te ken en te gebruik.

Verlossing – Helm

·       
Verlossing moet my denke verander

Woord v God – Swaard

·       
Woord in aanval en verdediging

2 Kor 6:5–7    Ons is geslaan, in die tronk gegooi en het in oproere beland; ons het swaar gewerk, nagte sonder slaap deurgemaak en honger gely.  Ons het onberispelik opgetree, met begrip, met verdraagsaamheid en vriendelikheid. Dit alles het ons gedoen deur die Heilige Gees, deur opregte liefde,  deur die woord van die waarheid en deur die krag van God. Ons wapen vir aanval en verdediging is om die wil van God te doen.