Hoofblad
Bybelstudies
Drome en Beelde
Aantekeninge
Gedagtes uit die hart
Vra wat pla
Gebede & Getuienisse
Weeklikse Bybelstudie aantekeninge
Iets oor myself
Kontak my
My gunsteling skakels

 

Bybelstudies

Om die meeste uit hierdie studie te kry is dit belangrik om eers na te dink oor die vrae wat onderstreep is, voordat jy verder lees. Die teksgedeeltes is in groen. Ek gebruik die 1983 Nuwe Vertaling, tensy anders aangedui. Ander vertalings:
 

NLV : Nuwe Lewende Vertaling
OV : Ou Vertaling
KJV : King James Version
NKJV : New King James Version
NIV : New International Version
NLT : New Living Translation

Laat weet my gerus as jy n e-pos kennisgewing wil ontvang sodra die volgende studie op die web is.  Sien Kontak my op die hoofblad.



Matt 13:8
Die ander saad het in die goeie grond geval en n oes gelewer, party honderdvoudig, ander sestigvoudig en ander dertigvoudig