‘n Tree nader aan … innerlike sterkte

Kruis vroue – Garsfontein, 3 Maart 2012

Effesiλrs 3:16–19

Ek bid dat Hy deur sy Gees (uit die rykdom van sy heerlikheid) aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word,  

dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon

en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees.

Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek.  

Mag julle sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan,

en mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God.

Amplified

16May He grant you out of the rich treasury of His glory

to be strengthened and reinforced with mighty power in the inner man

by the [Holy] Spirit [Himself indwelling your innermost being and personality].  ………..

and [p]become a body wholly filled and flooded with God Himself]!

Beeld: Springkasteel wat moeg gespring is. Bly nie meer styf. Wind kom by nate uit.

Hoe lyk iemand wat innerlik sterk is?

Staande bly in moeilike omstandighede – Ervaar oorwinning

Emosioneel stabiel / Moodswings affekteer nie jou gedrag nie – Nie iemand wat emosies onderdruk, eerder hanteer.

Gevestigde waardes

Kan kritiek hanteer – Nie te fyn gevoelig nie

Kan sκ “Ek is jammer” – Nie selfverdedegind nie

Herken jou foute – Rasionaliseer nie

Het selfdissipline – Stilte tyd

Kan sκ “Nee”  - Groepsdruk, versoekings, kinders – te veel wil hκ

Kan kinders dissiplineer

Nie selfgerig – Help ander in nood

Nederig – Weet wie jy is in Jesus. Hoef nie jouself op te hef.

Word nie deur elke nuwe dwaalleer beinvloed – Standvastig in wat jy glo.

Hardloop nie agter elke nuwe gier of “selebrity” aan

Het HOOP

Wat gebeur as ons pap word?  Innerlik nie meer so sterk is?

Kry maklik seer – Ons maak ook ander seer (Springkasteel)

Emosioneel onstabiel – Omstandighede bepaal of ons op of af is.

Twyfel -  Geloof, man, vriendin, self

Selfgerig – Besig om te cope om jouself regop te hou

Emosioneel moeg – Nie meer uithouvermoeλ

 Swak selfdissipline – Maak swak besluite, foute

Moedeloos - Hooploos

Coping meganismes

1.      1. Probeer self sterk wees – Wil self al die balle in die lug hou (sit soms baie druk op die kinders om by te bly)

Oorwerk

Word hard

Verloor kapasiteit om lief te hκ

    2. Soek versterking van buite

        
Pille / Drank  / Leuns  / Hoogmoed / aandag van mense

   
3. Soek ontvlugting Adrenalien moet jou die gevoel gee van jy is ok.  

NB: Nie die normale    –    Koop / Facebook  /             Kinders se aktiwiteite /  Pornografie /    Steel  /  Oefen  / Saduko  /  Rekenaar speletjies  /  Lees /  Dobbel  /  Eet  / Aanhang van ‘n persoon /  Koffie –shop  

Gevolg: Ons leef nie meer in Vryheid  - ons leef in kettings


Wat leer die Bybel hoe word mens innerlik sterk

Ef 3:16 Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word,

Kol 1:11 Mag God deur sy wonderbare krag  julle alle sterkte gee om in alle omstandighede geduldig te volhard.

2 Tim 1:7  Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing.

Fil  4:13 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.

 Fil 4:13 Amplified   I have strength for all things in Christ Who empowers me …through Him Who infuses inner strength into me; I am self-sufficient in Christ's sufficiency

Wat is die gaatjies wat maak dat die wind van die HG uitlek? – (Geestelike krag verlore gaan)

The Baptism with the Holy Spirit – RA Torrey.  Hfst. 5 p71

1.     Sonde:  Jes 59:2   maar julle ongeregtighede het ’n skeidsmuur geword tussen julle en julle God, en julle sondes het sy aangesig vir julle verberg

2.     Onvergewensgesindheid: Mat 6: 14-15 Maar as julle ander mense nie vergewe nie, sal julle Vader julle ook nie julle oortredings vergewe nie.

3.     Verwaardlosing van God se Woord       Word ook gerecharged deur Woord  NB:  Geestelike boeke leer – gee nie krag

4.     Verwaardlosing van Gebed

5.     Trots en Hoogmoed

6.     Teruggaan op beloftes wat aan God gemaak is

7.     Gierigheid  -“Love of accumulation”  / “Love of more”

8.     Luxury is a very subtiel but a very  potent enemy of power

9.     SELF BYVOEG  1 Kor11:3     Ek wil egter hκ julle moet weet dat Christus die hoof is van elke man, en ’n man die hoof van sy vrou, en God die hoof van Christus.

Evalueer jouself:

Het jy innerlike sterkte?

…………………………………………………………………………………………………………

Herken jy kan nie jouself opgeblaas  -Dalk jou mond maar nie die res 

Is jy ‘n kind van God?

………………………………………………………………………………………………………………………………

As jy in garage gebore word is jy nie ‘n kar nie.

Bybel  - Jy is in sonde gebore / behalwe as jy in NG kerk gebore is 

Het jy al oorgegee en gevra dat die HG die beheer van jou lewe moet oorneem

………………………………………………………………………………………………………………………………

Besluit jy wil nie meer so aangaan.   -  Bid Here maak my gewillig Fil 2:13 Dis God wat julle gewillig en bekwaam maak om Sy wil te doen

Is daar iets in jou lewe wat maak dat jy nie innerlik sterk is?

………………………………………………………………………………………………………………………………Bely, gaan maak reg, gaan en sondig nie meer

As jy eendag oud is en terugkyk:

Of seer, of skaam of innerlik sterk

Ek het die wedloop voleindig en die toetes geslaag. Waarmee is jy besig?


George Barna – 10 Stopplekke op die reis van transformasie
1.      Onbewus van sonde
2.
      Bewus van sonde maar onverskillig teenoor sonde
3.
      Bekommerd oor die effek van sonde
4.
      Spreek sonde aan deur Jesus Christus aan te neem - Dis nou nie meer my probleem maar God s'n
5.
      Verhoogde geestelike aktiwiteite
6.
      “Holy discontent” – Daar moet meer wees. Waar is dit wat God beloof vir Sy kinders.
7.
      Gebrokenheid  - Erken en het berou oor eie sonde
8.
      “Surrender and submission”  - Gewillige oorgee en onderwerping aan God so vormende hand
9.
      Diep liefde vir God
10.
    Diep liefde vir mense